Description
Boni Books se gegradeerde lesers maak voorsiening vir lesers op verskillende vlakke. Die lesers begin met laer vlakke en vorder na meer gevorderde vlakke. Hulle help leerders om hul leesvaardighede te verbeter en woordeskat te vergroot. Elke vlak het vyf boeke. Lesers sal opgewonde wees om oor Sise en haar gesin te lees. Boeke in hierdie vlak is:
- Ada help Jaaren
- Jaaren by die skool
- Jaaren se Week
- Hoe kom jy by die skool?
- Jaaren gaan op ‘n skool
Reviews
There are no reviews yet.