Description
Boni Books se gegradeerde lesers maak voorsiening vir lesers op verskillende vlakke. Die lesers begin met laer vlakke en vorder na meer gevorderde vlakke. Hulle help leerders om hul leesvaardighede te verbeter en woordeskat te vergroot. Elke vlak het vyf boeke. Lesers sal opgewonde wees om oor Sise en haar gesin te lees. Boeke in hierdie vlak is:
- Sise se Skool
- Sise se Juffrou
- Sise se Klaskamer
- Waat leer Sise by die Skool
- Ons Speel Sport by die Skool
Reviews
There are no reviews yet.